Author name: elanievoelgoed

Die wonder van sesamsaad

Die wonder van sesamsaad 

Sesamsaad het wonderlike teenverouderings- en gesondheidsvoordele. Dit word nie verniet al vir duisende jare in volksgeneeskunde aangewend nie.   Hierdie olieryke korreltjies is propvol vesel en mono-onversadigde vette, kan help om jou cholesterol- en bloeddrukvlakke te verlaag en bevorder gesonde beenvorming. Dit is ook ’n voedsame bron van plantproteïen en die B-vitamiene: tiamien (B1), niasien (B3) […]

Die wonder van sesamsaad  Read More »

Serahni Symington

Moedig jou kind se unieke persoonlikheid aan 

Jou en jou kind se persoonlikhede verskil heeltemal. Onthou om die kind groot te maak wat jy het, nie die kind wat jy wou wees nie.  Elke kind het ’n unieke identiteit  Jou mooi ekstrovert-kindjie wat baie van lag hou, luidrugtig gesels en kuier, wil die heeltyd net êrens heengaan. Dit terwyl jy, introvert-mamma, eintlik…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Moedig jou kind se unieke persoonlikheid aan  Read More »

Scroll to Top