MARGIT MEYER-RÖDENBECK – Leef weer voluit na die verlies van ’n geliefde
MARGIT MEYER-RÖDENBECK, bekend as Dowwe Dolla, moes in 2003 hulpeloos toekyk hoe kanker haar ma steel. Haar hart wou verdrink, maar sy het gekies om bo te bly. Hoe jou prioriteite verander nadat jy verlies ervaar het Die band tussen Margit en haar ma, Rita, was baie heg. Rita was haar klankbord en vriendin, soms […]
MARGIT MEYER-RÖDENBECK – Leef weer voluit na die verlies van ’n geliefde Read More »








