Author name: elanievoelgoed

Selfdissipline is die brug tussen doelwitte en prestasies 

Selfdissipline is die brug tussen doelwitte en prestasies 

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG.   Bly gedissiplineerd en geduldig as dit kom by groei  Om ’n visie en doelwitte op te stel wat buite jou gemaksone is, verg selfdissipline. Selfdissipline is die brug tussen dit wat jy wil hê en

Selfdissipline is die brug tussen doelwitte en prestasies  Read More »

Moenie dat negatiewe omstandighede jou onderkry nie 

Moenie dat negatiewe omstandighede jou onderkry nie 

Dis maklik om rond te kyk en depressief te raak. Maar moenie jou deur negatiewe omstandighede laat onderkry nie. Neem inisiatief en verander.  Dink kreatief oor omstandighede wat nie kan verander nie  Rut het haar nie laat onderkry deur die “fynskrif” dat die graanreël verpligtend was nie. Sy neem inisiatief, stap na die naaste garsland

Moenie dat negatiewe omstandighede jou onderkry nie  Read More »

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend

Om te verseker dat ons vel ons liggaam teen UV-strale, mikro-organismes en toksiese middels beskerm, moet dit voldoende bevogtig word. Dehidrasie is ’n toestand wat deur ’n tekort aan water veroorsaak word. Beide droë en olierige vel word hierdeur geaffekteer, alhoewel die olierige tipe, eienaardig genoeg, gewoonlik die maklikste vog verloor. ’n Verlies aan vloeistowwe

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend Read More »

Scroll to Top