Author name: elanievoelgoed

Ontdek die geheim tot stralende skoonheid en verdien ’n ekstra inkomste [PROMOSIE]

Ontdek die geheim tot stralende skoonheid en verdien ’n ekstra inkomste [Promosie]

Annique Rooibos se betroubare en innoverende velsorg- en gesondheidsprodukte verseker dat elke vrou op haar beste lyk en voel. Jy kan nou ’n ekstra inkomste verdien deur hierdie reeks met ander te deel. Baanbrekers in die skoonheidsbedryf met natuurlike rooibosbestanddele Rooibos, ’n egte Suid-Afrikaanse produk en ikoon, het vinnig erkenning verwerf vir sy natuurlike vermoë […]

Ontdek die geheim tot stralende skoonheid en verdien ’n ekstra inkomste [Promosie] Read More »

Leer om … jou huwelik die kans te gee (wat dit verdien)

Leer om … jou huwelik die kans te gee (wat dit verdien)

“Elke huwelik sal hoogte- en laagtepunte hê,” sê GRETHA WIID, aanbieder van die AANLYN KURSUS Aanhou probeer of eerder gaan?  Herken betyds die gevaartekens wat jou verhouding kan verwoes  Wat ’n huwelik kan verwoes, verskil van paartjie tot paartjie. Herken betyds die gevaartekens en moenie hulle ignoreer en hoop op beter dae nie. As julle

Leer om … jou huwelik die kans te gee (wat dit verdien) Read More »

Eers moes ek self seergekry het, verwerp geword het

Eers moes ek self seergekry het, verwerp geword het

JOHANNI STEENKAMP, suksesvolle besigheidsvrou, voorkomskonsultant en prokureur, het besluit dat vrees en verwerping haar nie gaan terughou nie. Ek weet hoe ongevraagde kritiek, die vrees vir oud word en die liefdeloosheid van eensaamheid ’n vrou laat voel. Ná ’n baie moeilike tyd het ek geleer om my skuldgevoelens met selfvergifnis te vervang. Maar eers moes

Eers moes ek self seergekry het, verwerp geword het Read More »

Scroll to Top