Author name: elanievoelgoed

#5MinuteMetGod Liesel Krause-Wiid

Here, maak my stil wanneer ek moeg voel

Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan. Fotograaf het op ’n keer foto’s van graad eens by ’n skool geneem. Een dogtertjie was vreeslik op haar senuwees, en die fotograaf probeer toe om haar op haar gemak te laat…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Here, maak my stil wanneer ek moeg voel Read More »

Lucia Dramat [Oudio+Video]

Moenie bang wees om opgewonde te raak 

Soms is ons so bang om seer te kry dat ons liewer nie te opgewonde raak nie. En só loop ons soveel vreugdes in die lewe mis.  Daar word soms ’n bietjie negatiwiteit aan opwinding gekoppel. Maar hoe is dit moontlik? Opwinding wil ’n mens dan laat ontplof van vreugde! Dink ’n bietjie terug aan…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Moenie bang wees om opgewonde te raak  Read More »

Scroll to Top