Hoe neem jy die regte BESLUITE vir jou lewe?
Hoe neem jy die regte BESLUITE vir jou lewe? Read More »
Die probleem is nie dat ons baie het om te doen nie, maar dat ons te véél wil doen. Sonde en besig-wees verbreek al ons verbintenisse. Bou hulle weer op deur jou skedule te bou rondom wat regtig belangrik is.Benescke Janse van Rensburg, radio-omroeper
Te besig vir dit wat saak maak? Read More »
Selfone en sosiale media verminder persoonlike interaksie tussen mense. As gevolg hiervan leer kinders nie meer sosiale vaardighede aan nie. Dit is waarom dit noodsaaklik dat jou kind leer om emosioneel intelligent te wees. Hoe help ek my kind om sy volle potensiaal te bereik?Manie Botha, motiveringspreker en lewensafrigter
Hoe kry my kind ’n voorsprong in die lewe? Read More »
Emosionele snellers kan tot ongesonde eetgewoontes lei. Ons gebruik kos om hartseer, eensaamheid, woede, vrees – selfs geluk – diep binne ons te voed. Om te bederf, troos, beloon en te kompenseer met kos het al begin in die meeste van ons se kinderdae. Om hierdie gewoonte te verbreek, moet jy die oorsake identifiseer en
Is jy ʼn emosionele eter? Read More »
Het jy al gevoel dat alles net ’n gesukkel is? Dalk voel jy nog steeds só … Is dit hoe jy die res van jou lewe wil bestee? Ons voel almal soms in moedeloosheid vasgevang. Dit is egter nie nodig om jou lewe só te lei nie.Michelle Louw, motiveringspreker
Voel jy moedeloos en dat alles ’n gesukkel is? Read More »
Hou op om jouself te straf! Selfvergifnis is een van die grootste geskenke wat jy vir jouself kan gee, maar ook een van die moeilikste. Om jouself te vergewe is om aan jouself te erken dat jy op die een of ander manier gefaal het. Johan Beukes, leierskapafrigter
Om jouself te straf … of te vergewe? Read More »
Jy val maklik terug op slegte gewoontes. Nie omdat jy nie wil verander nie, maar omdat jy dit op die verkeerde manier probeer doen. Hoe kan jy die gewoontes identifiseer wat jou terughou en hulle in goeie gewoontes om skakel? Gustav Gous, lewensafrigter
Is dit moontlik om slegte gewoontes te oorkom? Read More »
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!