Gratis lewensafrigting een keer ’n maand

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies een keer per maand – op ’n Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live en YouTube aangebied.

MentorMaandag - Leefstyl image

Opkomende sessies

Teken dié datums op jou kalender aan

Nuutste sessies

Sessies om nóú te kyk

As jy die vorige lewensafrigtingsessie misgeloop het, kan jy die video-opname híér kyk!

Dr. Marcel Hattingh

Leef ligter – Neem beheer oor jou gedagtes

Wouter Snyman

Om nie van SALARIS tot salaris te leef nie

Catherine-van-Heerden,-sielkundige-en-lewensafrigter_result

Ons almal ervaar STRES, maar moet dit jou lewe oorneem?

Lynette-Beer lynette beer Ek Wil EK Kan Ek Sal 2024 EkWIlEkKanEkSal 2024 EkwilEkkanEksal Lynette beer Melinda Bam Gustav Gous Geen Droom Is Ooit te Groot nie Droom Groot

Wanneer jy nie God se stem hoor nie

Jannie putter

Leef ligter – oorwin spanning en word baas oor jou stres

Isak-Burger-gesig-foto

Dis nie maklik om oor die dood te praat nie

Kategorieë

Lewensafrigting volgens jóú behoefte

Wat ookal jou omstandighede, probleme om te oorkom, of doelwitte om te bereik, ons lewensafrigtingsessies is hier om te help!

Kyk in die spieël vir lewensverandering. Dikwels gesels jy met ’n vriendin oor ’n koppie koffie en vertel dan met groot oortuiging ...

Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie ...

Ontdek hoe om sukses te behaal ten spyte van uitdagings met die insigte van Jannie Putter. Hierdie artikel onthul sleutelstrategieë om jou ...

Dit was ’n koue wintersoggend toe ek voor die skattejagter* staan met my spreekwoordelike twee vissies en vyf brode en ’n duisend ...

Wat hou die toekoms in? Dit is die vraag op baie se lippe, en sommer ook ’n teken dat hulle nie baie ...

Orpa en Rut staan voor ’n keuse: Gaan hulle Naomi volg na die land Juda waar die God van Israel weer sy ...

Ek sit vir die eerste keer heel voor in die vliegtuig. My kort bene geniet die ekstra beenspasie. Dit maak dat ek ...

MELISSA VAN BILJON het tydens ‘n Vroue wat glo-retreat vertel dat almal unieke uitdagings het om te trotseer. Kom leer hoe jy ...

Die huwelik is die wonderlikste verhouding waarin jy kan wees. Hoe maak jy seker dat dit nie ’n ontnugtering is nie? Elke ...

Die huwelik is soos ’n legkaart met honderde stukkies. Een stuk wat die hele prentjie kan bederf, is destruktiewe kommunikasie. Ons weet ...

Jy weet teen dié tyd dat jou man dinge op sy eie manier doen. Tog kan jý dinge anders doen om julle ...

Jy weet teen hierdie tyd dat jy nie jou man kan dwing om te verander nie. Maar dalk kan jy dinge ’n ...

Ontdek hoe om jou kind se temperament te verstaan en jou ouerskapstyl te verbeter. HETTIE BRITTZ deel praktiese wenke om jou kind ...

Emosie is ’n belangrike deel van kinders se lewe. Dit is belangrik om met hulle oor hulle gevoelens te praat. Leer hulle ...

Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd ...

Die meeste kinders maak kennis met die wêreld van selfone, rekenaars of TV lank voordat hulle skool toe gaan. Kan dit goed ...

Moenie teen jou ouderdom vaskyk nie. ’n Hoë syfer beteken nie jy is oor die muur nie. Versorg jouself goed, kyk na ...

So baie hoor ons stories oor mense wat groot verliese ly en as gevolg van hierdie verliese, lewensveranderende keuses maak. Met ons ...

Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak. ...

Afskilfering jaag jou nie ’n fortuin uit die sak nie, en word by elke vrou en haar behoeftes aangepas. Jy sal goeie, ...

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om ...

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, ...

Is die gebruik van die woorde “ek is te besig” al ’n gewoonte by jou? Jy lei dalk aan Stressed out survival ...

Ons sukkel om sukses te behaal, maar is ’n perfekte lewe dan net vol sukses? Sukses en uitdagings het eintlik mekaar nodig ...

Artikels

Vra ’n mentor!

Staan jy elke oggend op en dink daar moet iets beter wees? Ons mentors is hier om te help. Jy kan hulle vertrou om saam met jou die pad te stap!

Ons sukkel om sukses te behaal, maar is ’n perfekte lewe dan net vol sukses? Sukses en uitdagings het eintlik mekaar nodig om in ’n weegskaal totale sukses te kan…

Kan ‘n goeie selfbeeld jou ‘n beter ma maak? – Zuleka Smit

“Om ’n gesonde balans tussen ’n suksesvolle loopbaan en ’n gelukkige gesin te vind, is uitdagend,” sê onderwyser en skrywer ZULÉKA SMIT. God kan jou as ouer kalm maak Daar…

Borg

MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika

Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.

Teken in op MentorMaandag se nuusbrief

Kry maandeliks ons #MentorMaandag-nuusbrief, met inligting oor opkomende sessies se mentors, temas en datums.

Scroll to Top