Beheer jou denke
Het jy al selfkastydend jouself blameer dat jy nie gedink het nie? Ons besef nie dat daar regtig nie ’n oomblik is wanneer daar nie denke deur ons kop flits nie. Die probleem is die denke wat onbeheersd en onder die radar staanplek vind. As ’n mens onthou dat soveel van ons welstand uit ons […]
