23 Augustus 2023

Serahni Symington

Leer om mekaar se persoonlikhede te verstaan

Ons het almal verskillende persoonlikhede. Wanneer ons mekaar se persoonlikheid soms nie so lekker verstaan nie, kom daar konflik in die huis tussen mamma en pappa, of tussen kinders en ouers Verskillende persoonlikhede en temperamente onder een dak, gaan waarskynlik soms tot konflik lei. Daar word gesê dat persoonlikheidjies tussen die ouderdom van twee of […]

Leer om mekaar se persoonlikhede te verstaan Read More »

Scroll to Top