Die geheim vir ’n lang, gesonde lewe
As ons ’n lang en gesonde lewe wil hê, moet ons ons perspektief oor kos en oor ’n gesonde leefstyl verander. Dit begin alles by balans. 2020 was Japannese vroue se lewensverwagting ’n indrukwekkende 84,67 jaar. In Suid- Afrika is vroue se lewensverwagting heelwat minder – 64 jaar. Wat doen Japannese vroue dan anders? Die […]
Die geheim vir ’n lang, gesonde lewe Read More »
