Wouter Snyman [Oudio+Video]

Leer om nee te sê vir oorspandeer

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou. Met jou debietkaart kan jy enigiets koop – jy kan selfs aanlyn inkopies doen. Dié kaart is regstreeks aan jou bankrekening (tjek of spaar) gekoppel, wat beteken […]

Leer om nee te sê vir oorspandeer Read More »