Here, maak my stil wanneer ek moeg voel
Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan. Fotograaf het op ’n keer foto’s van graad eens by ’n skool geneem. Een dogtertjie was vreeslik op haar senuwees, en die fotograaf probeer toe om haar op haar gemak te laat…...
Here, maak my stil wanneer ek moeg voel Read More »
