Artikels

Slim ma’s maak óók foute

Slim ma’s maak óók foute 

Jy en skuldgevoelens oor jou kinders is dalk al ou vriende. Wees gerus, selfs mense met baie kennis oor kinderopvoeding maak soms ’n blaps. Opvoeding ...

Begin nou bou aan jou kind se toekoms

Spring gou om jou kind se toekomsdrome waar te maak! [Promosie]

Sit saam met jou kind en verken die verskeie keuringskursusse wat by NWU aangebied word. Help om programme te identifiseer wat by hul akademiese belangstellings ...

Maak ’n goeie kansvatter groot!

Maak ’n goeie kansvatter groot! 

Om te waag is om te groei. Dit kan egter gevaarlik wees om risiko’s te loop. Hoe leer jy jou kind om gesonde kanse te ...

Bou ‘n hegte band met jou kind

Bou ’n hegte band met jou kind

As jou kinders groter word, beweeg hulle ’n bietjie verder weg van jou. Hoe sorg jy dat daar ’n stewige band van liefde tussen julle ...

Baklei minder met jou kinders

Baklei minder met jou kinders

Rusies met jou kinders is so uitputtend. Oor huiswerk, slordige kamers, daardie slimfoon aan tafel… Miskien is dit tyd om die wapens neer te lĂȘ. ...

Maak jou kind reg groot

Maak jou kind reg groot

“Maak ek my kind reg groot?” Dit is ’n vraag waarmee elke ma worstel. Só kry jy jou kroos lag-lag reg vir die lewe. Laat ...

Belangrike gesprekke om met jou kind te hĂȘ

Belangrike gesprekke om met jou kind te hĂȘ

Verkeerde maats, drank, seks, geld
 Klink dit soos ’n spanningsfliek? Nee, dĂ­s die uitdagings wat jou kind beslis ĂȘrens langs die pad gaan teĂ«kom. HĂȘ ...

Leer om
 Die konneksie met jou kind te versterk

Leer om
 Die konneksie met jou kind te versterk

“Gebruik die tyd wat jy by die kinders is en maak dit ‘gehaltetyd’,” sĂȘ Lizanne du Plessis, aanbieder van die E–KURSUS Maak jou kind speel–speel ...

Skryf ‘n storie van krag, oorwinning en dankbaarheid

Skryf ’n storie van krag, oorwinning en dankbaarheid

Die voorkomskonsultant JOHANNI STEENKAMP het tydens die Oulike ma–bederfdag gesĂȘ sy weet nou dat sy orals genoeg is en presies is waar sy moet wees. ...

Scroll to Top