Verwagtinge is binne ons beheer!
Lewensafrigter MARLET TROMP verduidelik dat ons verwagtinge kan vervul deur dit te verander in ’n doelwit met ’n definitiewe plan van aksie. ’n Verwagting is ’n wens wat ons wil vervul Dink jy dis goed om verwagtinge te hê of nie? Weet jy watter verwagtinge jy het? ’n Verwagting is ’n wens wat ons vervul […]
Verwagtinge is binne ons beheer! Read More »

