Leer mooier met jouself praat
Daar is 7,5 miljard mense op aarde, tog praat ’n mens die meeste met jouself. Die meerderheid mense doen dit deur hulle gedagtes. Dit word selfspraak genoem. Die fout wat ons maak, is om te dink dat dié pratery nie ernstig of nadelig is nie. Daardie onophoudelike, soms negatiewe, kommentaar waarmee jy jouself soms onbewustelik…...
Leer mooier met jouself praat Read More »