God maak nooit foute nie
Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. Dié wat Hy lank tevore verkies het … (Romeine 8:28-29) Ek was voorheen verloof. Ek was nie kwaad omdat dit beëindig is nie, maar ek kon nie verstaan dat God toegelaat het dat die […]
God maak nooit foute nie Read More »