Afskeid na die dood van ’n geliefde
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie. Daar is heelwat navorsing gedoen oor die sogenaamde fases van rou waardeur ’n mens beweeg. Sommige terapeute beweer dit is normaal om ná die skok van die…...
Afskeid na die dood van ’n geliefde Read More »
