Weet dat God by jou is

Weet dat God by jou is 

Moenie dat vrees jou blydskap steel nie. Skrywer en predikant LIESEL KRAUSE-WIID het vrouens tydens die Vroue wat glo funksie aangemoedig om God te vertrou.  Stilte gee geskenke van vreugde en vrede  As vrees jou beetpak, as vrees jou vreugde steel, vat dit na die Here toe. Bid daaroor. Doen dit waaroor jy beheer het, […]

Weet dat God by jou is  Read More »