Lizanne du Plessis

Ontwikkel jou kind se selfbeeld en talente sonder prestasie druk  

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle is, nie in wat hulle doen nie.   Gebruik jou woorde om jou kind se selfvertroue te bou  Jou kind se prestasies op skool dra meriete. Dit kan dalk vir hom…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Ontwikkel jou kind se selfbeeld en talente sonder prestasie druk   Read More »

Nuwe liefde en lewe – ’n tweede kans na verlies 

BERTHA DU PLESSIS, weduwee van die voormalige krieketspeler Hansie Cronjé, deel haar storie van verlies en die tweede kans op liefde wat nuwe lewe gebring het.  Liefde en humor het ons gedra deur die moeilike tye  Tydens die verhoor het ek nie omgegee vir die wêreld nie: Ek kon net sien hoe seer en swaar…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Nuwe liefde en lewe – ’n tweede kans na verlies  Read More »

Hoe om gesonde en gelukkige kinders groot te maak

Hoe om gesonde en gelukkige kinders groot te maak 

Jy hoef nie ’n perfekte ouer te wees om gesonde, gelukkige kinders groot te maak nie! Ontdek eenvoudige maniere om ’n selfversekerde ouer te wees.   Ken die verskil tussen jou kind bederf en verantwoordelikheid leer  Waar is die balans tussen versorg, beskerm en koester teenoor terugstaan en jou kinders hulle kant laat bring? Die goue…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Hoe om gesonde en gelukkige kinders groot te maak  Read More »

Lucinda van Niekerk

Wanneer die innerlike vernuwe, straal dit ook uit na buite

Nuwe jy-finalis 2023 Lucinda van Niekerk, 35, entrepreneur, het 15.5 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Ek klim huiwerig op die skaal, nie seker wat om te verwag nie. My vernuwings-reis het immers skaars begin. Maar toe ek afkyk en die nommers sien, bokspring my hart. Ek het nie…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Wanneer die innerlike vernuwe, straal dit ook uit na buite Read More »

Die vergete geskenk van verveeld wees in ’n gejaagde wêreld

In ’n wêreld vol gejaag glo die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aan die waarde van verveeld wees. Dis juis in daardie stil, sorgvrye oomblikke dat kinders – en volwassenes – kreatiwiteit, balans en emosionele veerkragtigheid ontdek. Ontdek hoe jy doelbewus plek kan maak vir stilte en rus in jou lewe, en hoekom dit nie ’n probleem is as jou kind verveeld is nie, maar ’n kosbare geskenk.

Die vergete geskenk van verveeld wees in ’n gejaagde wêreld Read More »

Ontdek die nuwe teenverouderingsgeheim vir ’n jonger, stralende vel

NUXE se nuwe Nuxuriance Ultra ALFA[3R] bied ’n indrukwekkende kombinasie teenverouderingsbestanddele wat die krag van retinol uitdaag. Hierdie gevorderde tegnologie bied natuurlike velsorg, speel klaar met plooie en gee ’n ferm en stralende gelaat. Herontdek jou vel se jeugdigheid met natuurlike tegnologie Nuxuriance Ultra ALFA [3R] The Exceptional Cream bou voort op baanbrekerswerk in teenveroudering

Ontdek die nuwe teenverouderingsgeheim vir ’n jonger, stralende vel Read More »

Scroll to Top