Leer om …’n positiewe ingesteldheid te kweek
“Die beroerte het my hele lewe omver gegooi,” sê Louwerens Swanepoel, motiveringspreker en aanbieder van die VIDEO Jou ingesteldheid kan jou maak of breek. Met die regte houding is enige iets moontlik Ek het tydens ’n direksievergadering begin siek voel. Die gesigte rondom my het skielik dof geraak. Ek het beheer oor my liggaam verloor. […]
Leer om …’n positiewe ingesteldheid te kweek Read More »



![Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Mentor_OudioVideo-1024x536.webp)




