Author name: elanievoelgoed

Rhona Erasmus [Oudio+Video]

Moenie tyd op onbenullighede mors nie 

In ons gejaagde lewe moet ons versigtig met ons tyd omgaan. Beplan jou week en prioritiseer jou doelwitte, so sê Rhona Erasmus Elkeen van ons is uniek aanmekaargesit. Ons het persoonlikhede en koester unieke drome. Ons moet seker maak dat ons nie ons kosbare tyd aan dinge bestee wat nie noodwendig bevorderlik vir onsself of…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Moenie tyd op onbenullighede mors nie  Read More »

Die merkwaardige geur en gesondheidsvoordele van gemmer

Die merkwaardige geur en gesondheidsvoordele van gemmer

’n Mens kan hierdie veelsydige spesery vars, in poeiervorm, in olievorm of as sap gebruik. Dit is ryk aan vitamien C, magnesium en ander minerale, wat dit uiters voordelig maak vir jou gesondheid. Gemmertee met rou heuning, peperment of suurlemoensap word aanbeveel vir enigiets van maagkrampe, oggendnaarheid en reissiekte tot die verligting van hoofpyn, verkouesimptome

Die merkwaardige geur en gesondheidsvoordele van gemmer Read More »

Scroll to Top