Vertrou God se plan vir jou lewe
God het ’n goeie plan. Dit is egter nie ’n stap–vir–stap handleiding vir jou lewe nie. Dit is veel meer as net ’n vaste plan, dit is dinamies! Jy is deel van God se planne Alle gelowiges word deur God geroep om as sy mense te leef. Elke mens ontvang ook ’n persoonlike roeping van […]
Vertrou God se plan vir jou lewe Read More »





![Gretha Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Gretha_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)


