Wanneer jy… Sukkel met balans tussen werk en gesin
Die tyd is lankal verby dat vroue net ‘hard werk’ deur kinders rond te ry. Tans is meer as die helfte van ons land se beroepsmag vroue,” sê die skrywer SALOMÉ COMBRINK. ’n Beroep kan vroue bemagtig en bevry Die uitleef van ’n beroep bevry vroue van die beperkings wat eeue lank op hulle geplaas […]
Wanneer jy… Sukkel met balans tussen werk en gesin Read More »








