Uittreksel uit Die Boekengel, deur Malene Breytenbach
’n Deernisvolle verhaal oor ’n nuwe begin, betekenisvolle verhoudings en die krag wat liefde en geloof tot uiting kan bring Tienuur die oggend loop Mara na Corné van Rooyen se praktyk in ’n historiese gebou naby die kweekskool. Sy vat kortpad deur die kweekskool se pragtige tuin van die rivier se kant af na die […]
Uittreksel uit Die Boekengel, deur Malene Breytenbach Read More »








