“Ek is nou sagter met myself” – SONJA ROUX
Vir jare het Sonja Roux (38) se lewe om ander gedraai. As ’n juffrou vir kinders met spesiale behoeftes, ken sy die kuns van onvoorwaardelike liefde – maar dit was selde liefde vir haarself. “Ek was altyd hard op myself oor kos en my gewig,” vertel sy. “Nou leer ek om myself te versorg, lief […]
“Ek is nou sagter met myself” – SONJA ROUX Read More »







