Pas aan en verander om jou drome te bereik
Jy moet aanpas by jou droom, want jou drome gaan verander, het verhoudingskenner LYNETTE BEER tydens die EkwilEkkanEksal-konferensie vertel. Identifiseer jou droom en jou struikelblokke As jy jou droom mooi geformuleer en jy jou struikelblokke erken het, is die volgende stap uithouvermoë. Jy moet aanhou, en aanhou, en aanhou. Ongeag jou omstandighede, moet jy jou […]
Pas aan en verander om jou drome te bereik Read More »







