Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap
Maak tyd om te ontspan en vriendskap te koester! Leer hoe om jou besige lewe te balanseer met oomblikke wat saak maak, vertel ALTA STRAUSS. Ma’s, jy verdien ook ’n bietjie tyd vir jouself! Dis hakskoene en platskoene, skooltasse, grimeersakkie, kosblik, boeke en skootrekenaar. Nee, dis nie my huis nie, dis my motor! Meeste dae […]
Maak tyd in jou besige skedule vir ontspanning en vriendskap Read More »


