Ons is Sy hande en voete op aarde
Jesus het toe saam met hom gegaan. ’n Groot klomp mense het agter Hom aangekom en teen Hom saamgedrom. Daar was ’n vrou onder hulle wat vir twaalf jaar aan bloedvloeiing gely het. (Markus 5:24-25; NLV) Een van die grootste lesse wat ’n mens by Jesus kan leer, word nie uitgespel in die Evangelies nie. […]
Ons is Sy hande en voete op aarde Read More »








