Skaapvleis-en-vye-sosaties
10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny ongeveer 12 sprietuie 6 vye (1 per sosatie), in die helfte gesny 1 e olyfolie Vir die sous 200 g opgekapte appelkose 2 k warm water 2 e rou heuning skil van 1 suurlemoen 2 e […]
Skaapvleis-en-vye-sosaties Read More »








