Diensbaarheid wat op ’n daaglikse basis hoop en werksyn bou

Solidariteit Helpende Hand se streke en takke bied hulp aan duisende, verlig nood en bou werksyn deur diensbaarheid, wat hoop en selfstandigheid in gemeenskappe kweek. Diensbaarheid is die ware hoeksteen van hoop en bou Diensbaarheid lê aan die hart van Solidariteit Helpende Hand se werk in die maatskaplike sektor. Deur ’n landwye netwerk van streke […]

Diensbaarheid wat op ’n daaglikse basis hoop en werksyn bou Read More »

Beheer jou denke

Beheer jou denke

Het jy al selfkastydend jouself blameer dat jy nie gedink het nie? Ons besef nie dat daar regtig nie ’n oomblik is wanneer daar nie denke deur ons kop flits nie. Die probleem is die denke wat onbeheersd en onder die radar staanplek vind. As ’n mens onthou dat soveel van ons welstand uit ons

Beheer jou denke Read More »

[VIDEO] ʼn Betroubare landbouvennootskap wat boere deur elke seisoen ondersteun

Vir meer as ’n eeu staan AFGRI langs Suid-Afrikaanse boere met ondersteuning, kundigheid en oplossings wat groei moontlik maak. Van planttyd tot oes, deur uitdagings en geleenthede, bly AFGRI ’n betroubare vennoot in die landboubesigheid. Bou saam aan ’n sterker landboutoekoms. Besoek afgri.co.za en vind meer uit oor oplossings en ondersteuning vir jou boerdery.

[VIDEO] ʼn Betroubare landbouvennootskap wat boere deur elke seisoen ondersteun Read More »

Scroll to Top