Author name: elanievoelgoed

Gretha Wiid [Oudio+Video]

Wees aan jou huweliksmaat se kant

Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help en bystaan. Spanwerk kan jou huwelik deur stormwaters help Ek dink God skud soms Sy kop in verwondering oor paartjies wat probeer om punte teen mekaar aan te teken. Soos…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Wees aan jou huweliksmaat se kant Read More »

Lizanne du Plessis

Verstaan jou kind en bevorder sy sterk punte

Jou kind word gebore met ’n unieke temperament – die manier waarop hy die wêreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos sy vingerafdrukke. Elke kind het sy eie unieke temperament Party kinders is sosiale vlinders en op en wakker, terwyl ander rustig, bedaard en aanpasbaar is. Hulle gedrag wys wat lekker…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Verstaan jou kind en bevorder sy sterk punte Read More »

Nuwe-jy-finalist-Madelene-van-Heerden_result Nuwe Jy 60 dae uitdaging 60 Dae uitdaging Nuwe Jy Slender Wonder

Goeie beplanning is een van die belangrikste sleutels tot sukses.

Nuwe jy-finalis 2023 Madelene van Heerden, 38, besigheidsvrou, het 16.2 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Ek het sommer vooraf geweet: Hiérdie gaan een van die grootste toetse wees. Sukses gaan afhang van hoe graag ek my doelwit wil bereik. Dit was aan die begin van die skoolvakansie toe

Goeie beplanning is een van die belangrikste sleutels tot sukses. Read More »

Scroll to Top