Jy is gemaak om te lewe
“Hierdie dag word gewy aan die Here julle God. Moenie treurig wees nie, moenie huil nie.” … “Gaan vier fees, eet en drink … As julle die Here met blydskap dien, sal Hy julle beskerm.” (Nehemia 8:10-11) Toe ek sestien jaar oud was, het my ouers ná ’n huwelik van twee dekades aangekondig dat hulle […]
Jy is gemaak om te lewe Read More »








