Author name: elanievoelgoed

Gretha Wiid [Oudio+Video]

Het jou selfoon jou huwelik gesteel

Tegnologie is wonderlik. Dit maak die lewe makliker, vinniger en interessanter. Soos met alle goeie goed, moet ons egter waaksaam wees. Sit neer jou foon en tel op jou huwelik Paar jaar gelede het jy jou kantoordeur toegetrek en huis toe gegaan. By die huis was die rys, vleis en aartappels spoedig gaar, en die…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Het jou selfoon jou huwelik gesteel Read More »

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Word beter en nie bitter nie

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie. Teleurstelling is ’n deel van die lewe Dalk het jou toekomsdrome nie werklikheid geword nie – jou huweliksbootjie het op die rotse geloop of jy is ongelukkig in ’n werk wat so…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Word beter en nie bitter nie Read More »

Scroll to Top