Author name: elanievoelgoed

Rhona Erasmus [Oudio+Video]

Ruil eerder perfek wees vir professioneel wees 

Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees.  Die meeste werkende mammas is dit eens dat hierdie strewe na iets wat eintlik nie bestaan nie, hulle by tye al moedeloos gehad het. Dit het sonder twyfel al menige vroue se werksverrigting en hulle werksvervulling daarmee saam, negatief beïnvloed…....

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Ruil eerder perfek wees vir professioneel wees  Read More »

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Verseker jou kind se toekoms 

As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit verwesenlik word nie.  Maak die spaar van studiegeld deel van jou toekomsplan Ons wil almal genoeg geld hê om ons kinders goed te versorg, en later genoeg hê om hulle…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Verseker jou kind se toekoms  Read More »

Scroll to Top