Author name: elanievoelgoed

Jannie Putter [oudio+video]

Maak ‘n verskil met deernis en respek

Dis die klein dingetjies wat belangrik is. Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander. Jy het seker al gehoor van Maslow se hiërargie van behoeftes. Daarvolgens is daar is drie verskillende vlakke wat vir ons bevrediging gee. Die heel basiese vlak is ons…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Maak ‘n verskil met deernis en respek Read More »

Ja, jy kan... In voeling kom met jou intuïsie

Ja, jy kan…In voeling kom met jou intuïsie

Daar is ’n stemmestryd binne–in elkeen van ons. Ongelukkig is ons intuïsie baiekeer onherkenbaar, sê die transformasielewensafrigter CELESTE DU TOIT. Daar is ’n ou Cherokee-volkslegende van twee wolwe wat in ’n struweling betrokke is. Een wolf is gevul met empatie, vrede, liefde en vertroue. Die ander is vol wantroue, kwaad, bitterheid en negatiwiteit. Dis ’n

Ja, jy kan…In voeling kom met jou intuïsie Read More »

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Leer om nee te sê vir oorspandeer

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou. Met jou debietkaart kan jy enigiets koop – jy kan selfs aanlyn inkopies doen. Dié kaart is regstreeks aan jou bankrekening (tjek of spaar) gekoppel, wat beteken…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Leer om nee te sê vir oorspandeer Read More »

Scroll to Top