Voorkom konflik in die familie met ’n behoorlike testament
’n Onlangse opname wat deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente onder Voelgoed-vroue gedoen is, het gewys hoe vroue oor die verdeling van hul boedels voel en die potensiële konflik wat dit kan veroorsaak. Bevindinge oor vroue se algemene ervaring van boedelbereddering Die opname het getoon dat 48% van die vroue familietwis tydens boedelbereddering ervaar het, […]
Voorkom konflik in die familie met ’n behoorlike testament Read More »