Uittreksel uit Die huis op die hoek deur Madeleine Louw Blignault
Die huis op die hoek is ’n boeiende historiese roman wat die leser na ’n ander tyd, kultuur en omgewing wegvoer. Voor sononder is haar pa en Daniela terug met hulle baba, Salome. Hulle groet vlugtig, so in die verbyloop. Die rabbi dra ’n slapende Salome kamer toe en sit haar in die bababedjie. Daniela […]
Uittreksel uit Die huis op die hoek deur Madeleine Louw Blignault Read More »