Augustus 2025

Vier hierdie Vrouemaand die vroue wat betrokke is by onderwys

In ’n wêreld vol gejaag glo die Skoleondersteuningsentrum (SOS) aan die waarde van verveeld wees. Dis juis in daardie stil, sorgvrye oomblikke dat kinders – en volwassenes – kreatiwiteit, balans en emosionele veerkragtigheid ontdek. Ontdek hoe jy doelbewus plek kan maak vir stilte en rus in jou lewe, en hoekom dit nie ’n probleem is as jou kind verveeld is nie, maar ’n kosbare geskenk.

Vier hierdie Vrouemaand die vroue wat betrokke is by onderwys Read More »

Tegnologie maak leer en hersiening meer pret, persoonlik en betekenisvol

Tegnologie speel ’n groot rol in hoe leerders vandag leer. Met platforms soos Wolkskool word hersiening makliker, selfvertroue word vinniger gebou, en leerlus en samewerking kry nuwe vlerke in die klaskamer. Tegnologie as deel van jou kind se natuurlike leerproses Wanneer ’n mens aan tegnologie in die klaskamer dink, verskyn skerms en sagteware eerste in

Tegnologie maak leer en hersiening meer pret, persoonlik en betekenisvol Read More »

Leer jou kind groepsdruk hanteer met sterk waardes en selfvertroue

Leer jou kind groepsdruk hanteer met sterk waardes en selfvertroue

Help jou kind om groepsdruk te weerstaan deur sterk waardes, selfvertroue en ’n veilige tuiste waar hulle hulself kan wees, te ontwikkel. Beklemtoon jou kind se unieke identiteit Watter ma sou nie graag haar kroos onder haar vlerk wou hou nie? Ongelukkig moet hulle noodgedwonge die wye wêreld in. Die beste ding wat jy kan

Leer jou kind groepsdruk hanteer met sterk waardes en selfvertroue Read More »

Scroll to Top