Om viool te speel in Afrikaans!
SCHEPPEL – die boerseun met die lang hare en viool. Op sy unieke manier gee hy nuwe lewe aan Afrikaanse treffers. In my gesin het ons musiek gemaak en rugby gespeel. Musiekmaak is ’n familieding. My ma en ouma was albei kerkorreliste, en op vyfjarige ouderdom was musieklesse ons voorland. En toe neem my ma-hulle […]
Om viool te speel in Afrikaans! Read More »








