God se perfekte plan vir jou lewe!
Soms wens jy jy kon ’n kykie in die toekoms kry sodat jy die regte besluite kon neem. Deur elke dag getrou te wees in die klein dingetjies, kry Sy plan vir jou lewe vorm. Kenner Lynette Beer wil jou aanmoedig om ingestel te wees om God se stem te kan hoor. Dit sou darem […]
God se perfekte plan vir jou lewe! Read More »








