Vroue wat Glo

Vroue wat Glo

ROZANNE MCKENZIE weet dat God haar anker in elke stormgety is. Sonder Sy lig om die donkerte te verlig, kon verkeerde keuses ...

Voel jy ook soms of jy Jesus al so lank ken, maar tog nog so oppervlakkig? Ja, ek bring te min tyd ...

Jy vind dit langs elke vleisbraaivuur of by kinderpartytjies – negatiewe brokkies nuus. Die ekonomie is in sy peetjie en werkloosheid en ...

Uittreksel uit Die huis op die hoek deur Madeleine Louw Blignaul

Die huis op die hoek deur
Madeleine Louw Blignault

Die huis op die hoek is ’n boeiende historiese roman wat die leser na ’n ander tyd, kultuur en omgewing wegvoer

Nuutste video’s

Elsa Esterhuizen

Radio-omroeper ELSA ESTERHUIZEN het drome van innerlike vrede, volkome, innerlike vrede en balans in die lewe. Dit begin alles by geloof. ...

Anneline Kriel

“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee ...

Bertha le Roux-Wahl

“God het vir elkeen van ons is ’n roeping. Gelukkig het ons die wonderbaarlike Heilige Gees wat ons bystaan en help ...

Nuutste oudio’s

Hunker jy daarna om nader aan God te leef en om daagliks Sy teenwoordigheid meer tasbaar te ervaar? Dit is God se ...

Almarie du Preez radio omroeper musikant/sanger en musiekterapeut

Soms raak die lewe net te oorweldigend. Druk dan die pauseknoppie en kom vir ’n oomblik tot bedaring. Haal diep asem, kom ...

Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen: Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan ...

Die Vroue wat Glo-tuisblad word met trots geborg deur Penguin Random House SA.

Scroll to Top