Tyd het my wyser en sterker gemaak
Ná jare van sukses in die musiekbedryf is LIANIE MAY bly oor die klim en val – die foute wat sy gemaak het en die lesse wat geleer is. Sy het grootgeword. Sterker, wyser en dankbaar.… Die saal is stampvol. ’n See van afwagtende gesigte. Toe gebeur dit, enige kunstenaar se nagmerrie. Haar wêreld begin […]
Tyd het my wyser en sterker gemaak Read More »








