Artikels
Vergeet geeneen van sy weldadeÂ
Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...
Daar is ân rede as Hy nee sĂȘÂ
Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...
God het ân heel ander plan!Â
Die Here het vir Samuel gesĂȘ: âHoe lank gaan jy nog oor Saul treur nadat Ek hom as koning oor Israel verwerp het?â (1 Samuel ...
Neem jĂœ nou die inisiatiefÂ
âAlles wat julle wil hĂȘ dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in ...
Word stil in sy teenwoordigheidÂ
Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...
Ontvang sy offergawe
Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...
Hy sĂĄl vir jou uitkoms gee!Â
Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt ...
Wag rustig op God se antwoordÂ
Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. (Psalm 46:11) Ek het my twee oudste dogters eenmaal verloor ...
Vergewe en spreek mekaar vryÂ
Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. (Efesiërs 4:32) Jesus het die beginsel van vergifnis ...