Artikels
Liefde word uitgedruk in tyd
Sukses het niks met potensiaal of lucky breaks te doen nie, maar alles met die hoeveelheid tyd wat jy spandeer met dié vir wie jy ...
Verstaan en bestuur kwessies en konfrontasie
Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons “die vrede wil bewaar”. Ons loop op eiers oor kwessies ...
Soek en lei ’n kwaliteit lewe
Ek het deur die jare ’n paar kosbare lesse geleer wat my help om, ten spyte van ’n besige lewe, ’n kwaliteit lewe te lei. ...
Keuses beïnvloed jou tyd-belewenis
Die 4-kwadrant dink-brein bestaan uit twee kwadrante aan die linkerkant en twee aan die regterkant, wat jou dink-keuses en tyd-belewenis beïnvloed. Die invloed van die ...
Ingesteldheid – dis alles in my kop!
Besigwees is ’n ingesteldheid, en jy moet die moeilike keuses maak om op die belangrike goed te fokus en jou energie daaraan te wy. Dis ...
As besigwees ons identiteit vaspen
Dis tog lekker om besig te wees, veral vir goeie redes. Die haakplek kom as daardie besigwees ons identiteit begin vaspen. Heroorweeg dít waaraan jy ...
Kry ’n lewe wat jy graag wil hê!
Dink gou, hoe gelukkig is jy in hierdie stadium van jou lewe? Nie die ’op-die-strand-met-’n-drankie-in-die-hand’ soort geluk nie, maar die soort innerlike tevredenheid as jy ...
Herbeplan jou leefwyse en fokus op wat belangrik is
Moenie verskonings soek waarom jy nie tyd het vir hulle en dit wat saak maak nie – soek en maak tyd vir beleggings wat baie ...
Is jy te besig vir God?
Dis nogal ’n opskrif wat jou laat dink. Is dit moontlik? Is ek dalk te besig vir God? Wel, kom ons vra ’n vragie of ...