September 2023

Nutriënt-tekorte wat keer dat jy gewig verloor

Nutriënt-tekorte wat keer dat jy gewig verloor

Voedingstowwe speel ’n belangrike rol in ons metaboliese prosesse – van hormoonregulering tot energieverbranding. Maar kan tekorte my vet maak? Sonder die noodsaaklike vitamiene en minerale kan jou liggaam nie doeltreffend funksioneer nie. ’n Tekort aan veral yster, vitamien D en magnesium kan ongeag ’n streng oefen- en eetplan, jou gewigsverlies lelik in die wiele

Nutriënt-tekorte wat keer dat jy gewig verloor Read More »

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend

Om te verseker dat ons vel ons liggaam teen UV-strale, mikro-organismes en toksiese middels beskerm, moet dit voldoende bevogtig word. Dehidrasie is ’n toestand wat deur ’n tekort aan water veroorsaak word. Beide droë en olierige vel word hierdeur geaffekteer, alhoewel die olierige tipe, eienaardig genoeg, gewoonlik die maklikste vog verloor. ’n Verlies aan vloeistowwe

Maak só seker jou vel bly vogtig en glansend Read More »

Scroll to Top