Skep self die perfekte katoogvoorkoms
Die katoog-grimeereffek waarmee bekendes dikwels op hulle spogfoto’s pryk, is makliker om te skep as wat jy mag dink. Die vorm van jou oë speel nie ’n rol wanneer dit by dié ikoniese mooimaakkunsie kom nie. Hier is ’n paar wenke om jou te help om jou eie treffende katoog-“vlerkies” te skep. Gebruik ’n omlyner […]
Skep self die perfekte katoogvoorkoms Read More »
