Wag rustig op God se antwoord
Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde. (Psalm 46:11) Ek het my twee oudste dogters eenmaal verloor in ’n winkelsentrum toe hulle nog baie klein was. Dit was ’n absolute nagmerrie toe ek besef dat hulle weg is. Ek het soos ’n mal mens rondgehardloop en hul […]
Wag rustig op God se antwoord Read More »