Januarie 2025

Die wonder van sesamsaad

Die wonder van sesamsaad 

Sesamsaad het wonderlike teenverouderings- en gesondheidsvoordele. Dit word nie verniet al vir duisende jare in volksgeneeskunde aangewend nie.   Hierdie olieryke korreltjies is propvol vesel en mono-onversadigde vette, kan help om jou cholesterol- en bloeddrukvlakke te verlaag en bevorder gesonde beenvorming. Dit is ook ’n voedsame bron van plantproteïen en die B-vitamiene: tiamien (B1), niasien (B3)

Die wonder van sesamsaad  Read More »

Scroll to Top