Junie 2025

Die mag van humor: lag jouself na ’n gesonder en gelukkiger jy 

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy.  Die mens is bedraad vir humor. Dis ’n basiese behoefte. Lag is noodsaaklik vir ons fisieke en emosionele gesondheid, ons gemoed en ons oorlewing.   Lag betrek die hele brein. Wanneer iemand…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Die mag van humor: lag jouself na ’n gesonder en gelukkiger jy  Read More »

Lê sukses in leerstyle of basiese leerbeginsels?

Lê sukses in leerstyle of basiese leerbeginsels?  

’n Mens hoor dikwels van leerstyle soos visuele, ouditiewe en kinestetiese leer. Tog begin wetenskaplikes twyfel. Nuwe navorsing wys dat leerstyle dalk minder belangrik is as universele leerbeginsels soos dié wat jy op Wolkskool leer. Is leerstyle werklik so doeltreffend soos wat ons vertel word?  Laat ons die olifant in die klaskamer aanspreek!   Leerstyle het

Lê sukses in leerstyle of basiese leerbeginsels?   Read More »

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

LIESEL KRAUSE-WIID – Inspireer ander met jou liefde en omgee 

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof.  Jy en jou man, Siebert, is gaande oor reis. Watter land het die grootste impak op jou gehad?  Ons reislus het baie vroeg begin. Ons het in Atlanta, Amerika vir twee jaar gebly

LIESEL KRAUSE-WIID – Inspireer ander met jou liefde en omgee  Read More »

Die beste behandeling om sooibrand en slegte spysvertering te verlig

Behandeling om sooibrand en slegte spysvertering te help verlig

Sukkel jy met sooibrand en slegte spysvertering? A. Vogel Multiforce® Heartburn and Indigestion help jou om weer lekker te kan eet en die lewe voluit te geniet – sonder om ongemaklik te voel.   Wanneer sooibrand en slegte spysvertering verhoed dat jy kos geniet  Sooibrand en slegte spysvertering veroorsaak meer as net ongemak. Dit kan maak

Behandeling om sooibrand en slegte spysvertering te help verlig Read More »

Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Leer om jou lewe met dapperheid en deursettingsvermoë te leef 

Leef met dapperheid en deursettingsvermoë! Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met ywer en God aan jou sy kan jy die lewe se uitdagings oorkom.  Jou teenstander en oorwinning is albei binne-in jou gesetel. Net jy kan jouself, jou situasie en jou emosies bemeester. God is altyd daar vir jou, maar jy moet…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Leer om jou lewe met dapperheid en deursettingsvermoë te leef  Read More »

Natalie du Toit

NATALIE DU TOIT – ’n Simbool van hoop en deursettingsvermoë 

Swemkampioen NATALIE DU TOIT het haar beenamputasie in ’n storie van deursettingsvermoë en hoop omskryf. Haar ongelooflike gees en prestasies is ’n inspirasie.  Die krag van die regte ingesteldheid en ’n positiewe gesindheid Natalie du Toit was reeds ’n swemkampioen van formaat vóórdat haar been ná ’n bromponie-ongeluk geamputeer is.  Ná die ongeluk, is sy

NATALIE DU TOIT – ’n Simbool van hoop en deursettingsvermoë  Read More »

Scroll to Top