Junie 2025

Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

LIESEL KRAUSE-WIID – Inspireer ander met jou liefde en omgee 

LIESEL KRAUSE-WIID is ’n passievolle NG Kerk-predikant, bekende spreker en skrywer. Haar lewensreis weerspieël die krag van liefde, omgee, vrygewigheid en geloof.  Jy en jou man, Siebert, is gaande oor reis. Watter land het die grootste impak op jou gehad?  Ons reislus het baie vroeg begin. Ons het in Atlanta, Amerika vir twee jaar gebly […]

LIESEL KRAUSE-WIID – Inspireer ander met jou liefde en omgee  Read More »

Die beste behandeling om sooibrand en slegte spysvertering te verlig

Behandeling om sooibrand en slegte spysvertering te help verlig

Sukkel jy met sooibrand en slegte spysvertering? A. Vogel Multiforce® Heartburn and Indigestion help jou om weer lekker te kan eet en die lewe voluit te geniet – sonder om ongemaklik te voel.   Wanneer sooibrand en slegte spysvertering verhoed dat jy kos geniet  Sooibrand en slegte spysvertering veroorsaak meer as net ongemak. Dit kan maak

Behandeling om sooibrand en slegte spysvertering te help verlig Read More »

Natalie du Toit

NATALIE DU TOIT – ’n Simbool van hoop en deursettingsvermoë 

Swemkampioen NATALIE DU TOIT het haar beenamputasie in ’n storie van deursettingsvermoë en hoop omskryf. Haar ongelooflike gees en prestasies is ’n inspirasie.  Die krag van die regte ingesteldheid en ’n positiewe gesindheid Natalie du Toit was reeds ’n swemkampioen van formaat vóórdat haar been ná ’n bromponie-ongeluk geamputeer is.  Ná die ongeluk, is sy

NATALIE DU TOIT – ’n Simbool van hoop en deursettingsvermoë  Read More »

Scroll to Top